’n Lewe in die dag van ’n vrugtevlieg, ensomeer: Die ongewerwelde-trilogie

Toneel
Meertalig
Geen o.13 (T)
75 Minute

30 September

12:00

3 Oktober

20:30

6 Oktober

10:00
R190 | R220 by die deur

’n Kunssinnige vrugtevlieg raak verlief op Timothée Chalamet op die stel van Call Me by Your Name. ’n Mot met die hart van ’n vlinder probeer ’n verhouding aanknoop met ’n kersvlammetjie gedurende die onsekere dae van beurtkrag. ’n Depres­siewe spinnekop betree die wêreld van mede­dingende klopdans in ’n poging tot self­aanvaarding. David Viviers en Wessel Pretorius keer terug met drie nuwe verhale oor drie onwaar­skynlike helde.

Met David Viviers, Wessel Pretorius

Regisseur en skrywer Wessel Pretorius  
Verhoogbestuur Wicus Louw