’n Vrou staan op

EasyEquities Skrywersfees
Afrikaans
60 Minute

4 Oktober

13:00
R80 | R110 by die deur

So lyk ’n vrouIlse Verster se hartroerende verhaal oor Esli se lewe van mishandeling deur ’n gewelddadige eggenoot, het lesers in 2022 geskok en aangegryp. ’n Vrou staan op is die opvolg op dié blitsverkoper en vertel van die nuwe hoofstuk in Esli se lewe waarin sy perspektief kry. Nou is sy nie meer ’n slagoffer nie en waag ’n kans op ’n nuwe liefde. Haidee Muller-Isaacs gesels met Ilse oor geluk, vrede en veiligheid.

Aangebied deur Penguin Random House