Naggesprekke: Accesss Denied: Goed wat soos gatekeeping voel

Afrikaans, Engels
75 Minute

14 Oktober

21:00
Gratis

Vir wie laat ons toe en wie hou ons uit sekere ruimtes? En hoekom? Reaksionêre groepe vra hoekom hulle nie as pikkewyne kan identifiseer nie, Kaapse woorde word met vraagtekens in akademiese artikels gemerk, en die BCom-studente word steeds met die K-Way-stereotipe gebrandmerk, maar wat is die deure wat jong kunstenaars buite hou en van belangrike geleenthede ontneem? 

Gesprekleier: Mercy Kannemeyer