Naggesprekke: My bek en ek

Afrikaans, Engels
75 Minute

9 Oktober

21:00
Gratis

’n Gesprek oor eienaarskap en jou identiteit as ’n kunstenaar. Waar lê ons grootste insecurities? Oor watter hekkies sukkel ons om te spring? Wag ons steeds vir toestemming?

Gesprekleier: Wynand Kotze