Naggesprekke: Seks, drugs en intermittent fasting

Afrikaans, Engels
75 Minute

13 Oktober

21:00
Gratis

Die einde van dekadensie? Is Afrikaners nog plesierig? En baby, is jy nog lief vir my? Is daar nog betekenisvolle protes met impak in Afrikaans of vlug almal in die rigting van geld, selfhelp, die gym, die kerk, Netflix of die buiteland? Is daar ’n fundamentele verskil tussen die Fokofpolisiekar- en Spoegwolfgenerasie? 

Gesprekleier: Kabous Meiring