Meertalig
OB
30 Minute

11 Oktober

15:30

15 Oktober

16:00
Gratis

2020 | Suid-Afrika

’n Viering van Arnold van Wyk se soloklavierwerk Nagmusiek, wat beskryf word as ’n “modernistiese gedig van verlies, pyn, flikkerende herinnering en ’n waardige dood”. Hierdie eksperimentele sig-klankwerk is geïnspireer deur Van Wyk se eie weergawe van sy seminale klavierwerk.

Vervaardigers Liza Joubert, Open Window Film Arts Production

Regisseur en redigeerder Pluto Panoussis

Klankontwerp Jozua Loots