Nagskof Vol. 1

Meertalig
240 Minute

11 Oktober

18:00
Toegang vanaf R95 | VIP R500

Doen jou hare, sprinkel blinkers, trek jou lekkerste skoene aan en maak gereed vir ons eerste Nagskof-partytjie. Dis ’n nuwe musiekshow wat van Suid-Afrika se beste bands en musikante na ons Woordfees-verhoë bring. Fokofpolisiekar stel hul nuwe album bekend. 

Met: o.a. Fokofpolisiekar, Desmond and the Tutus, Majozi

In samewerking met Texx and the City

Ondersteun deur Toyota, kykNET, HEINEKEN Beverages, Bok Radio