Neil Sandilands

Meertalig
80 Minute

12 Oktober

20:00
R200 | R230 by die deur

Die gewilde sanger-liedjieskrywer-akteur Neil Sandilands het pas sy tweede album, Allegaarkie van ’n askeet, uitgereik. Hy het die plaat gemaak met topmusikante, waaronder Schalk Joubert en Albert Frost. Dis Neil se eerste optrede as sanger by die Woordfees en hy kan nie wag om sy stories en liedjies van die langpad huis toe met ’n gehoor te deel nie.