Netwerk24-gespreksreeks: China en Rusland – ’n nuwe wêreldorde?

Afrikaans
60 Minute

10 Oktober

11:00
Gratis

Kan die internasionale politiek verduidelik word in terme van spanning tussen die Ooste en die Weste? China se Xi Jinping en Rusland se Vladimir Poetin is outoritêre leiers wat hulle mag wil uitbrei. Sommige kenners voorspel die einde van die Wes-terse liberale demokrasie as internasionale ideaal. Aan watter kant van die skeidslyn staan Suid-Afrika? 

Gesprekleier: Lynette Francis-Puren