Netwerk24-gespreksreeks: Cyril Ramaphosa – die afwesige president?

Afrikaans
60 Minute

13 Oktober

11:00
Gratis

Wat het Cyril Ramaphosa as staatspresident vermag? In watter opsig was hy ’n enorme teleurstelling? Hoekom kla so baie mense hy doen gans te min? Gaan hy as ANC-leier verantwoordelik wees vir die party se verlies aan mag? ’n Bespreking van Ramaphosa die man en ook Ramaphosa die figuur. 

Gesprekleier: Pieter du Toit