Netwerk24-gespreksreeks: Die 2024-verkiesing en ’n opposisie-koalisie

Afrikaans
60 Minute

11 Oktober

11:00
Gratis

Kan ’n groep politieke partye saamspan om in die komende verkiesing die ANC uit die kussings te lig? Wat is die struikelblokke? Sulke samewerking kan vol uitdagings wees. Waarop moet ons hoop? Vind uit of die Suid-Afrikaanse politiek op die drumpel van ’n nuwe era is.

Gesprekleier: Pieter du Toit