Netwerk24-gespreksreeks: Sport en politiek

Afrikaans
60 Minute

12 Oktober

11:00
Gratis

Met die Rugby-Wêreldbeker in volle swang wil ons weet wat is die presiese verhouding tussen sport en nasionale identiteit. Dikwels word die sportveld ook ’n politieke slagveld – hoekom? Kan sport ooit geskei word van groter sosiale kwessies? 

Gesprekleier: Pieter du Toit