Netwerk24-gespreksreeks

Diskoers
Meertalig
60 Minute

30 September

08:30

1 Oktober

08:30

2 Oktober

08:30
18:00

3 Oktober

08:30

4 Oktober

08:30
Gratis

Netwerk24 nooi jou na aktuele gesprekke gelei deur Gert van der Westhuizen,
Netwerk24 se politieke redakteur, en dr. Leslie van Rooi, senior direkteur van sosiale impak en transformasie by die Universiteit Stellenbosch.

Die sweepslag van 29 Mei

Die verkiesing se uitslae het almal onkant betrap. Waar staan ons nou? Waarheen is ons op pad?

Deelnemers: Prof. Piet Croucamp, dr. Oscar van Heerden, Liezel de Lange
Aanbieder: Gert van der Westhuizen

30 SEPT 08:30 | EasyEquities-boektent

*****

Is etniese politiek en mobilisering op die terugkeerpad?

Die MK en die PA het bo verwagting goed gevaar in die verkiesing. Uit Afrikanergeledere word ’n verklaring gemaak. Wat voorspel dit vir die toekoms?

Deelnemers: Dr. Christo van der Rheede, dr. Tessa Dooms, dr. Theuns Eloff
Aanbieder: Gert van der Westhuizen

1 OKT 08:30 | EasyEquities-boektent

*****

Kunsmatige intelligensie en die tradisionele universiteit

Quo vadis vir ’n tradisonele universiteit met ’n kampus en studentelewe?

Deelnemers: Prof. Deresh Ramjugernath
Aanbieder: Dr. Leslie van Rooi

2 OKT 08:30 | EasyEquities-boektent

*****

GEKANSELLEER | Eerste indrukke met Alan Winde: Regeer, opponeer, wie is nou eintlik in beheer?

Deelnemers: Premier Alan Winde
Aanbieders: Gert van der Westhuizen en Mia Spies

2 OKT 18:00 | EasyEquities-boektent

*****

Nog ’n groot oorlog?

Die wêreld was nog nooit so onstuimig en onseker sedert die Tweede Wêreldoorlog en die einde van die Koue Oorlog nie. Het Suid-Afrika ’n rol te speel op die wêreldverhoog?

Deelnemers: Prof. Anthoni van Nieuwkerk, dr. Jaco Kleynhans, prof. Francois Vreÿ
Aanbieder: Gert van der Westhuizen

3 OKT 08:30 | EasyEquities-boektent

*****

Media by die kruispad: Koerante se nalatenskap, en hoe Afrikaanse joernalistiek op Netwerk24 gaan voortleef

Deelnemers: Henriëtte Loubser, Willem Jordaan, Barnard Beukman, Inge Kühne
Aanbieders: Gert van der Westhuizen, dr. Chris van der Merwe

4 OKT 08:30 | EasyEquities-boektent