Netwerk24 Sake & Sauvignon: Kernbeginsels vir suksesvolle beleggingsbesluite

Afrikaans
60 Minute

11 Oktober

15:30
Gratis

Hoe maak ’n mens suksesvolle beleggingsbesluite in hierdie onseker tye? Vind uit by Netwerk24 se gewilde Sake en Sauvignon-reeks.