Ontspan met ’n glasie wyn terwyl die ervare Theo Vorster jou leer hoe om jou geldsake te bestuur en beter beleggingsbesluite te neem. Hy is al meer as 25 jaar in die plaaslike en internasionale finansiële- en beleggingsmarkte betrokke en deel tydlose beginsels.
Onsekerheid en wisselvalligheid: Wat moet ek weet?
2 OKT
Finansiële gemoedsrus: Verstaan en bestuur risiko
3 OKT
Buitelandse diversifikasie: Die moets en moenies
4 OKT