Nik Rabonowitz: Rambunctious

Engels
Geen o.16
60 Minute

8 Oktober

18:00
R140 | R170 by die deur

Hy het die pandemie, ’n ISIS-terreurdreigement sowel as sy seun se Barmitzvah oorleef. Nik Rabinowitz deel sy ongefiltreerde gedagtes en gevoelens met jou oor geen van die bogenoemde nie, behalwe dalk die ISIS-ding (want dit was taamlik scary). Verwag die onverwagte, behalwe as jy gekom het om ’n komedievertoning te geniet, want in daardie geval kan jy dit verwag.

Met: Nik Rabinowitz