No Complaints, New Dawn, New Day

Meertalig
OB 13
60 Minute

12 Oktober

12:30

14 Oktober

10:00

15 Oktober

20:30
R140-R170 | R170-R200 by die deur

Hierdie fisieke drama oor die huwelik van twee narre, Wendy en Wanda, is ’n antwoord op Samuel Beckett se Happy Days. Wendy voel vasgevang en soek na uitkoms. In haar huis dwaal haar gedagtes tussen verlede en toekoms en dan terug na die hede, terwyl Wanda deur die dag slaap. Hoewel haar gedagtes haar fassineer, soek sy tog ’n einde aan hierdie lang dae onder die skroeiende son. 

Met: Donnay Arendse, Beviol Swartz, Peggy Tunyiswa, Siphenathi Mayekiso 

 

Regisseur en skrywer Carlo Daniels 

Vervaardiger Theatre Arts 

Stel- en beligtingsontwerp  Themba Stewart 

Tegniese versorging Frans Zunguze 

Musiek Shane Jacobs 

Verhoogbestuur Asamkela Ketelo