Meertalig
OB
7 Minute

8 Oktober

17:00
Gratis

2016 | Suid-Afrika

’n Donker, magies-realistiese komedie waarin ’n platsak vrou ’n bisarre manier vind om haar uit ’n finansiële verknorsing te kry. Dié oplossing word egter gou ’n probleem.

Regisseur Greg Rom