Oedipus at Colonus #Aftersophocles

Engels
Geen o.13
105 Minute

7 Oktober

20:30

8 Oktober

10:00

9 Oktober

17:00
20:30
R180-R250 | R210-R280 by die deur

Hierdie verwerking van Oedipus at Colonus besin oor wat ons moet doen met die oorblyfsels van die verlede, die verrotting wat bly lank ná die oorsaak daarvan verdwyn het, en die impak wat dit het op die land, die mense en hulle erfgoed. Dit is ’n dapper, vernuwende herverbeelding van Sofokles se klassieke stuk. 

Met: Andrew Buckland, Faniswa Yisa, Jennie Reznek Koor: Buhle T. Stephane, Azola Mkhabile, Mihlali Bele, Lindokuhle Melaphi, Thabo Mkenene, Kuhle Myathaza, Nosiphiwo Ndabeni, Siphenathi Siqwayi, Wendy Mrali, Moluphi Lepeli, Sipho Kalako 

Regisseur Mark Fleishman 

Vervaardiger Baxter-teater, in samewerking met Magnet Theatre 

Skrywer Qondiswa James 

Stelontwerp Craig Leo

Beligtingsontwerp Themba Stewart, Mark Fleishman

Musiek Neo Muyanga 

 

Moontlik gemaak deur Baxter-teater, Magnet Theatre, ReTAGS, CTDPS, Stad Kaapstad