Onder ’n bloedrooi hemel

Toneel
Afrikaans
Geen o.12
90 Minute

28 September

10:00

29 September

10:00

1 Oktober

10:00

2 Oktober

20:30
R200-R300 | R230-R330 by die deur

Annemarié van Niekerk se memoires oor liefde en geweld in Suid-Afrika is met ’n gesogte literêre prys in Nederland bekroon. Ditvertel die verhaal van die wreedaardige moorde op ’n plaas naby Elliot en hoe dit Annemarié op ’n reis die verlede in neem waarin sy bestek neem van haar grootwordjare, ’n liefdesverhou­ding met ’n swart kollega, Denzel, en haar pa wat haar teen die wêreld wil beskerm – alles binne die hart­verskeurende konteks van Suid-Afrika se bitter geskiedenis.

Met Cintaine Schutte, Deon Lotz, Brendon Daniels

 

Regisseur & stelontwerp Marí Borstlap
Skrywer Nicola Hanekom, na die boek deur Annemarié van Niekerk
Klankbaanontwerp Wilken Calitz
Video-ontwerp Richard Thomson
Beligtingsontwerp Faheem Bardien
Verhoogbestuurder Amber Fox-Martin

’n Suidoosterfees-produksie, moontlik gemaak deur NATi. Speelvak ondersteun deur die Toyota Stellenbosch Woordfees