Ongehoord: Kan kitsch speels-polities wees?

Engels
60 Minute

12 Oktober

09:00
Gratis

Kan kitsch ‘n feministiese strategie wees of is dit ‘n postfeministiese cop-out? En hoe word dit in die Afropolitaanse popkultuur gebruik? Ons ondersoek Afrika-luuksheid as ‘n vorm van politieke protes! Kom sluit by ons aan vir ‘n vreugdevolle viering van alles ‘tappit’. 

Met: Mbali Mazibuko, Ijeoma Opara, Charisse Louw, Stella Viljoen (gesprekleier)