Ongehoord: Skriptoterapie: Gesprekke oor verlies en hoop in die konteks van wanhoop

Afrikaans, Engels
60 Minute

9 Oktober

09:00
Gratis

Melanie Verwoerd gesels oor haar nuwe boek, Never Waste a Good Hysterectomy: Life Lessons From a Crisis, oor temas van verlies, wanhoop en die rol van skryf as terapie. Die boek help ons om na te dink oor ons eie uitdagings, maar om ondanks alles ’n lewegewende aar raak te boor sodat daar nuwe lewenslus kan uitborrel. 

Met: Melanie Verwoerd, Juliana Claassens (gesprekleier)