Onvermydelik

Meertalig
OB
49 Minute

8 Oktober

14:00

11 Oktober

14:00
Gratis

2021 | Suid-Afrika

Twee Afrikaanse prospekteerders soek na hulle fortuin tydens die Anglo-Boereoorlog, maar wat hulle vind, strek veel verder as die gruwels van die oorlog.

Wenner, beste Suid-Afrikaanse studentefilm – Jozi-rolprentfees (ook die eerste studentefliek wat vir die hooffeesprogram gekies is); beste akteur in ’n kortfilm, Garden Route-filmfees; verskeie 2021 Loerie-toekennings

Regisseur, redigeerder en skrywer Arné Boshoff 

Kinematograaf Luzanne Potgieter