Afrikaans
OB 16 (T, V, G)
75 Minute

8 Oktober

10:00

9 Oktober

17:00

11 Oktober

20:30

12 Oktober

17:30
R160-R190 | R190-R220 by die deur

Oujaarsaand. Twee gebroke siele op ’n balkon en ’n alomteenwoordige karakter wat niks mis nie. Hierdie epiese, donkerkomiese tragedie vlek alles oop. Ons is wie ons is oor die keuses wat ons maak. Ons is die leë, hol, hartseer narre met dieselfde swart hond wat ons jaag. Cheers. Op ons. Mag hy val waar hy wil. Laat die mense tog net nie sien hoe gebroke ons is nie. 

Met: Dean Balie, Karli Heine, Ben Albertyn 

Regisseur, stel- en beligtingsontwerp Jan Burger 

Vervaardiger LamaLama Produksies 

Skrywer Alma Nel 

Verhoogbestuur Chris Worthington-Smith

 

’n Toyota US Woordfees-produksie