Opera-gunstelinge

Klassieke Musiek
Meertalig
70 Minute

6 Oktober

17:00
R180-R250 | R210-R280 by die deur

Die gewildste arias uit 12 operas word uitgevoer deur twee uitsonderlike Suid-Afrikaanse sangers wat al menigmaal op internasionale verhoë opgetree het, en hulle word begelei deur klavier en ’n nege stuks strykers. Die program van afwisselende vokale en instrumentale items sorg vir ’n verskeidenheid van musiekervarings.

Met Lynelle Kenned (sopraan), William Berger (bariton), Zanta Hofmeyr, Philip Martens, Petrus de Beer, Annien Shaw (viool), Jeanne-Louise Moolman, Karin Gaertner (altviool), Susan Mouton, Peter Martens (tjello), Zanelle Britz (kontrabas), Elna van der Merwe (klavier)

 

Musiekregisseur Elna van der Merwe
Verwerk deur Antoni Schonken, Arthur Feder