’n Eklektiese sekstet verras met ’n konsert van 20ste eeuse musiek. Op die program is komposisies van onder andere Arnold Schoenberg, Guillaume Connesson, Frank Martin, Terry Riley en Radiohead, verwerk deur Matthijs van Dijk.

Met Magdalene Minnaar (stem), José Dias (klavier), Petrus Coetzee (viool en altviool), Peter Martens (tjello), Gabriele von Dürckheim (fluit en piccolo), Féroll-Jon Davids (klarinet en basklarinet)
Alle regte voorbehou. ©2024 Toyota Stellenbosch Woordfees.
Webtuiste deur WOWW Digital