Patisserie Femme

Engels, Meertalig
Geen o.16
55 Minute

9 Oktober

14:00

10 Oktober

13:00

12 Oktober

17:30
R80 | R100 by die deur

Patisserie Femme is ’n satiriese komedie wat afspeel in ’n bakkery wat nie fyngebak verkoop nie, maar vroue! Die gehoor ontmoet ’n mengelmoes van karakters en word deel van die spanning en getuies van die snaakse én hartverskeurende biegstories van die spens se hoofbestanddele: Cherry on Top & Yeastica/Yeastiesha. Patisserie Femme is weliswaar ’n komedie, maar een wat ook ernstige vrae stel oor die manier waarop die samelewing vroueliggame beskou en hanteer. 

Met: Liphelo Matthews, Nomfundo Selepe 

 

Regisseur, skrywer en kostuums Jessie Diepeveen 

Vervaardiger 3 Pillars Productions Beligtingsontwerp Ruan Groenewald 

Tegniese versorging Ruan Groenewald, Jessie Diepeveen 

Verhoogbestuur Sinezile Matutu 

 

Ondersteun deur National Arts Council