PEN-Afrikaans-lesing: Wat beteken mediavryheid vandag?

Afrikaans
60 Minute

10 Oktober

15:30
Gratis

Max du Preez praat oor die verskillende gedaantes van Vrye Weekblad teen die agtergrond van uitdagings vir uitdrukkingsvryheid waarmee hulle deur die jare te doen gekry het. Hoe vry is die media deesdae? Wie is die hekwagters? Kom luister na die eerste PEN Afrikaans-lesing oor uitdrukkings- en mediavryheid.