Pieces of Her

Afrikaans, Engels, Meertalig
OB 13
50 Minute

7 Oktober

15:00

8 Oktober

20:00

9 Oktober

22:00
R80 | R100 by die deur

Pieces of Her dokumenteer die woorde en ervarings van regte jong Suid-Afrikaanse vroue verbatim. Met aangrypende taal en meevoerende fisieke teater word die vroue elk deur middel van ’n legkaart bekend gestel. Elkeen se herinneringe, ervarings, gedagtes en verwagtinge bring hulle ware essensie na vore.

Met: Christie van Niekerk, Miché C. van Wyk, Kayla van der Merwe, Bella-Donna Draper

 

Regisseur Christie van Niekerk

Vervaardiger Christie van Niekerk

Skrywer, tegniese versorging, kostuums, musiek, verhoogbestuur en stel- en beligtingsontwerp Die geselskap

Choreograaf Kayla van der Merwe