Landbougesprekke: Pittig – ’n Appel ’n dag

Afrikaans, Engels
60 Minute

9 Oktober

14:00
Gratis

Die Wes-Kaap is Suid-Afrika se vernaamste uitvoerder van vars vrugte. Die bedryf is miljarde rand werd en skep tienduisende werksgeleenthede. Dit is ’n dinamiese en uitdagende bedryf waar die genetiese ontwikkeling van nuwe kultivars allerlei geleenthede ontsluit, maar ook een wat geweldig afhanklik is van ’n doeltreffende hawe in Kaapstad. Wat moet gedoen word om seker te maak dat produsente mededingend bly in die internasionale mark en nuwe markte toegankliker word?

Aanbieder: Prof André Jooste