Meertalig
70 Minute

9 Oktober

20:30
R185-R235 | R215-R265 by die deur

Die Kaapse folk-popduo Esté en Lourens Raaf maak al langer as ’n dekade saam musiek. Hierdie is ’n musikale skouspel waarin 12 instrumente afgewissel word – en soms speel hulle selfs meer as een op ’n slag! RAAF (voorheen Bottomless Coffee Band) se oorspronklike komposisies het al meermale die voorste posisies op radiospeellyste geniet. 

Met: Esté & Lourens Raaf 

Musiek Esté & Lourens Raaf 

Tegniese versorging Rodger-Lionel Bruiners