Rondleiding en private voorskou met Frank Kilbourn

Meertalig
90 Minute

10 Oktober

17:00

’n Boeiende begeleide toer en besigtiging van hoogtepunte uit die werke wat verkoop sal word by Strauss & Co se veilings in Kaapstad en Johannesburg, onderskeidelik op 25 Oktober en 7 November

 Bespreek jou plek by Marion Dixon – marion@straussart.co.za | 082 775 5520

Met: Frank Kilbourn, uitvoerende voorsitter: Strauss & Co