’n Rondleiding deur die huidige uitstallings, wat die merkwaardige Johannesburgse stasiepanele deur J.H. Pierneef insluit, asook die uitstalling AbstRacT, the Hidden Synchrony, en ’n natuurgerigte uitstalling met die oog op Oktober as Tuinmaand. Die aanbieder is die