Afrikaans, Engels
OB
110 Minute

10 Oktober

19:00

15 Oktober

18:00
Gratis

2023 | Suid-Afrika

Geskiedenis, verbeelding en hoop word in lae verweef in dié uitbeelding van die dorpie Nthoroane (voorheen Greylingstad). ’n Eksperimentele dokumentêre film met elemente van fiksie en magiese realisme – op soek na ’n plek anderkant tyd.

10 Oktober se vertoning is gevolg deur ’n V&A met die regisseur, filmspan en lede van die gemeenskap.

Regisseur en redigeerder Adriaan de la Rey