Round Of Applause – South Africa Still Standing With Marianne Thamm

Engels
Geen o/16
60 Minute

12 Oktober

20:00

14 Oktober

20:00

15 Oktober

17:30

Sluit aan by die ervare ondersoekende joernalis Marianne Thamm, adjunk-redakteur van die Daily Maverick, vir ’n skreeusnaakse kaalvuisgesprek oor ons Suid-Afrikaanse demokrasie met al sy absurditeite. En maak gereed vir 2024 wanneer dinge net beter of dalk nóg vreemder kan word. 

Met: Marianne Thamm