RSG: Beiteltjie

Afrikaans
120 Minute

9 Oktober

10:00

10 Oktober

10:00

11 Oktober

10:00

12 Oktober

10:00

13 Oktober

10:00
Gratis

Luisteraars kan kom sit en luister na ’n keur van die beste van ons radioteaterstukke, dokkies en die programme Vers en klank en Kortom. Daar’s iets vir almal – skuif nader aan die luidspreker, luister en wees gesellig.