RSG: Saterdagresep

Afrikaans
45 Minute

14 Oktober

11:00
Gratis

RSG help kokke reg oor Suid-Afrika om oor naweke ook ’n bietjie te ontspan. Ons fokus op resepte wat min moeite en bestanddele verg, asook praktiese wenke wat jy in en om die huis kan gebruik.

Met: Elsje van Jaarsveld