RSG: Skrywers en boeke

Afrikaans
60 Minute

11 Oktober

17:00
Gratis

’n Program oor skrywers en digters en die boeke wat hulle skryf. ’n Wonderlike geleentheid om die gedagtes en prosesse van die skryfwêreld te verken. 

Met: Ilse Salzwedel