RSG: Taaldinge – Vasvra met Ina Strydom

Afrikaans
60 Minute

14 Oktober

09:00
Gratis

Toets jou taalkennis met Taaldinge Vasvra, ’n interaktiewe en gesellige vasvraprogram. Ons toets jou kennis oor enige taalding, van uitdrukkings tot idiome tot sonderlinge verskynsels.