RSG: Vers en Klank & Kortom

Afrikaans
60 Minute

10 Oktober

17:00
Gratis

Voorlesings van gedigte, afgewissel met pragtige musiek. Vers en Klank bied balsem vir die siel en ’n onvergeetlike woord-en-klank-ervaring. Kortom bring jou die beste Afrikaanse kortverhale. 

Met: Sophia van Taak, Dean Balie