RUGBYWÊRELD- BEKER-BRAAI

Afrikaans
90 Minute

9 Oktober

12:30
R600

Rugbykyk is gewooonlik lekker, behalwe as jou span verloor. Maar rugby práát is altyd lekker, want heimlik weet jy wie die voorste speler in elke posisie is, wat fout is met elke span se verdediging, afrigting, fiksheids- vlakke en bestuur. En wat meer is, jy weet hoe om dit reg te stel. Kom toets jou idees met kenners en oud-spelers met ‘n lekker kuierete en oorgenoeg te drink. Sal ons ooit genoeg van rugby kry? Natuurlik nie.

Met: Toks van der Linde en vriende