artology

Rupert-museum: Artology-uitstalling

Visuele Kuns
Meertalig

28 September

29 September

30 September

1 Oktober

2 Oktober

3 Oktober

4 Oktober

5 Oktober

6 Oktober

Hierdie kunsgalery is gedurende die fees oop vir besoeke. Die datums wat hier aangedui word, is slegs vir die feestyd; uitstallings is ook voor en ná die fees oop. 

Artology is ’n uitstalling uit die Universiteit van Pretoria-museum se versame­ling en bevat belangrike werke van 20ste en 21ste eeuse Suid-Afrikaanse kunstenaars.