Landbougesprekke: Sagtebaard, maar hardekwas

Afrikaans, Engels
60 Minute

13 Oktober

09:30
Gratis

Die volgende geslag landbouleiers skrik vir g’n uitdaging nie en hulle is ywerig en bekwaam om die leisels oor te neem. Ons gesels met suksesvolle jong boere en leiers oor hulle planne en drome en die rol wat opleiding en mentorskap in hulle ondernemings speel.

Aanbieder: Prof Danie Brink