Savanna Stand-Up Open Mic

Afrikaans, Engels
90 Minute

13 Oktober

21:00
R30

Is jy snaaks of dink net jou ma so? Kom toets die water en jou beste materiaal by hierdie laatnag-lagpartytjie. As jy agter die warm mikrofoon wil inskuif, stuur jou naam na wf2023@sun.ac.za – dis dalk net die begin van jou nuwe loopbaan!