Afrikaans
OB (T)
45 Minute

9 Oktober

18:30
20:00

10 Oktober

10:30
18:00

11 Oktober

15:30
20:00

12 Oktober

11:00

13 Oktober

10:30
12:30

14 Oktober

17:00
20:00
R160 | R190 by die deur

See muur is ’n aangrypende stuk oor die onverbiddelike krag van verlies en rou. Alex se lewe word verbrysel deur ’n tragedie wat afspeel teen die pragtige dog ongenadige agtergrond van die see. Dié fyn, emosionele vertelling neem jou op ’n hartverskeurende reis met oomblikke van onverwagte humor. ’n Spookagtige en onvergeetlike ervaring.

Met: Conradie van Heerden

 

Regisseur, vertaling Nico Scheepers 

Vervaardiger NovieGuide

Skrywer Simon Stephens

Verhoogbestuur Louw de Beer

 

’n Toyota US Woordfees-produksie