Set in Motion

Dans
Meertalig
60 Minute

1 Oktober

17:00

2 Oktober

10:00

4 Oktober

13:00
R180 | R210 by die deur

Mense dink dikwels hulle verloor beheer oor alles, maar as jy genoeg momentum opbou terwyl jy jou eie rariteite verken, vind jy kalmte in jou gemoed – en maak die lewe inderdaad sin. Dié dansteaterproduksie ondersoek die interne en eksterne kragte wat ons in teenoorgestelde rigtings trek en ons soms verhinder om voluit te leef, en fokus op die onverwagte kronkels en draaie wat ’n mens vasgevang laat voel. Set in Motion het by vanjaar se KKNK die Herrie-prys vir grensverskuiwende werk gewen.

Met Figure of 8 Dance Theatre geselskap

Vervaardiger Figure of 8 Dance Theatre
Regisseur Grant van Ster 
Produksiebestuurder Marie Vogts
Teks in klankbaan Nico Scheepers
Klankbaan Shaun Oelf, Franco Prinsloo 
Beligtingsontwerp Andi Colombo, Grant van Ster