Shadow Boxing

Engels
Geen o.13
55 Minute

7 Oktober

11:00

8 Oktober

19:30

10 Oktober

21:00
R150-R180 | R180-R210 by die deur

Daniel Newton het ’n Fleur du Cap-toekenning gewen vir sy vertolking van Flynn, ’n swaargewigbokser in die skadu van sy pa wat self ’n bokser was. Flynn veg teen die verlede, teen sy pa se vooroordele en ook teen sy eie idees oor wat ’n man werklik is. Hy deel houe uit soos iemand wat niks het om te verloor nie. Shadow Boxing is ’n verhaal oor seksualiteit en selfkonfrontasie. Dis vol woede, maar ook kwesbaarheid.

Met Daniel Newton

Regisseur Mdu Kweyama

Vervaardiger en tegniese versorging  Daniel Newton, Mdu Kweyama

Skrywer James Gaddas