Meertalig
17 Minute

8 Oktober

18:00
Gratis

2016 | VSA

’n Kameraspan volg ’n rolprentmaker – ’n sosiaal verwarde kunstenaar wat sukkel om tussen die werklikheid en die wêreld van haar mees onlangse projek te onderskei.