Sihle Khumalo: Milk the Beloved Country

Engels
60 Minute

9 Oktober

13:00
R75 | R100 by die deur

Sihle Khumalo, skrywer van Milk the Beloved Country, praat padlangs met Johann Kriegler oor die rol van die groot Afrikaner-ondernemings voor 1994 en gee ’n ander siening van swart entrepreneurskap. Moenie jou laat flous deur die geliefde skrywer se humorsin nie. Ná vier reisboeke, wat die topverkoper Rainbow Nation My Zulu Arse, ’n literêre toekenning en reise met net openbare vervoer deur meer as 20 Afrika-lande insluit, stel hy nou sy visier op die land se geldsake. 

Aangebied deur Umuzi