Skatryk, maar hoe?

Afrikaans
60 Minute

12 Oktober

11:00
R75 | R100 by die deur

Die ekonomiese historikus Johan Fourie (Skatryk) en sakebiograwe Niel Joubert (Whitey: Sakereus van Shoprite), Michael Cardo (Harry Oppenheimer: Diamonds, Gold and Dynasty) en T.J. Strydom (Koos Bekker’s Billions) ontleed die land se wenondernemings en die omgewing waarin ons nog sulkes kan bou. Hoe vestig jy ’n Anglo American of Shoprite, ’n Naspers of Capitec? 

Aangebied deur Jonathan Ball, Penguin Random House, Tafelberg